Druimpie.........


Druimpie staan alleen
in die maanskyn
die bos om hom versteen
die water wyn.

Druimpie is al een
in die maanlig
die stemme is heen
die koue terug.

Druimpie sing, ween
sy hart is sy stem
sy voete vol reën.

Druimpie praat kabelend wyn
sy oë vol water
sy bors vol pyn.

Druimpie is stil in wonder
sy staan by hom!
Saam vorm hul
iets besonder.


eb 11-06-2005